Advertisement

Lindi Grobler - You Say (Originally performed by Lauren Daigle) Women's Day Tribute

Lindi Grobler - You Say (Originally performed by Lauren Daigle) Women's Day Tribute www.lindimuso.com
Facebook Page:
lindi@lindimuso.com

Elke Vrydag deel ek ‘n liedjie wat ek opgeneem het, maar hierdie een is beslis die spesiaalste een nog. Vandag wil ek elke liewe vrou vier! Ek wil jou skoonheid en jou hart vier. Ek wil wie jy is en wie God jou gemaak het om te wees vier. Ek wil JOU vier en my hart se wens is dat jy jouself elke dag sal vier, want jy is in elke liewe opsig meer as genoeg! Dankie aan elke vrou wat deel van hierdie “tribute” aan vrouens is en vir my jou foto gestuur het. Dankie aan elke vrou in my lewe – julle is my steunpilare en ek is ongelooflik lief vir julle!
Deel gerus hierdie liedjie om elke liewe vrou in jou lewe te vier!

“A woman in her glory, a woman of beauty, is a woman who is not striving to become beautiful or worthy or enough. She knows in her quiet center where God dwells that he find her beautiful, has deemed her worthy, and in him, she is enough.”

#women #woman #womensday #enough #iamenough #yousay #laurendaigle #cover #coversong #music #singer #artist #singing #beauty #beautiful #celebrate #love #blessed

You Say,Lauren Daigle,Cover Song,Cover,Women's Day,Tribute,Women,Woman,

Post a Comment

0 Comments